top of page

"Waar elke kind ewe oulik is en floreer deur liefde en leer."
Welkom
by
Ewe Oulik Kleuterskool



.png)


Registrasiefooi: R1000 per jaar (nie-terugbetaalbaar)
Die registrasiefooi sluit in (Babas):
-
Ewe Oulik kombers
-
Ewe Oulik ‘babygrow’
-
Ewe Oulik ‘cooler bag’
-
Ewe Oulik Jaarlikse magneet kalender
Die registrasiefooi sluit in (1-5 jariges):
-
Ewe Oulik Waterbottel
-
Ewe Oulik T-Hemp
-
Ewe Oulik Skooltas
-
Ewe Oulik Jaarlikse magneet kalender
-
Babas en 1-2 jariges: R200 per kwartaal
Die kwartaalfooi sluit in (Babas):
-
Klei, verf, sensoriese materiale.
-
Gedisstileerde water.
-
Tissues en wipes vir die klas.
-
Handewas seep, sanitizer en pleiste.
2-5 jariges: R300 per kwartaal
Die kwartaalfooi sluit in (1-5 jariges):
-
Kwartaallikse Instappie.
-
Skryfbehoeftes vir jou kleuter se klas soos gom, verf, kryte, klei, ens.
-
Gedistilleerde water.
-
Tissues en wipes vir die klas.
-
Toiletware.
-
Handewas seep, sanitizer en pleisters.
-
Voldag
Halfdag
R4 200 p.maand
R3 900 p.maand
R3 600 p.maand
Halfdag
R3 900 p.maand
Voldag
R3 300 p.maand
Halfdag
R3 700 p.maand
Voldag
Bespreek 'n skooltoer
bottom of page