top of page
Ewe Oulik Groep Logo

"Where every child is equally cute & thrives through love & learning"

Ewe Oulik Group Logo

"Waar elke kind ewe oulik is en floreer deur liefde en leer."

Missie

"Ons kweek ‘n generasie wat gebou is op liefde, omgee en 'n sterk morele grondslag. Deur Bybelse waardes en innoverende onderrigmetodes in te sluit, skep ons 'n blywende impak op ons kinders, hul gesinne en die breër gemeenskap."

House
Fly

Visie

"Om 'n baken van holistiese kinderontwikkeling te wees, waar elke kind as uniek en ewe kosbaar gevier word in 'n liefdevolle, veilige en stimulerende omgewing."

Play-based
Make your mark

Kernwaardes | Core Values

Liefde | Love

Liefde | Love

Die grondslag van alle leer, gebaseer op opregte sorg en deernis.

The foundation of all learning, rooted in genuine care and compassion.

Geloof |Faith

Geloof |Faith

Ons skole is gewortel in Christelike waardes, met ‘n onwrikbare geloof in God.

Our schools are anchored in Christian values, with an unwavering faith in God.

Respek | Respect

Respek | Respect

Elkeen—kind, ouer en personeel—word met die hoogste respek behandel.

Every child, parent, and staff member is treated with the highest respect.

Dankbaarheid | Gratitude

Dankbaarheid | Gratitude

Ons leer kinders om die seëninge in hul lewens te waardeer.

 

We teach children to appreciate the blessings in their lives.

Eerlikheid | Honesty

Eerlikheid | Honesty

Integriteit is die kern van ons gemeenskap.

 

Integrity is at the heart of our community.

Verantwoordelikheid | Responsibility

Verantwoordelikheid | Responsibility

Kinders leer om verantwoordelik te wees vir hul dade.

 

Children learn to take accountability for their actions.

 Uitnemendheid | Excellence

Uitnemendheid | Excellence

Ons is toegewyd aan die hoogste standaarde in onderrig en sorg.

 

We are committed to the highest standards in education and care.

Follow us on Facebook

Follow us on Facebook

Every child has a song. It'a our job to turn up the volume - Nancy Kopman

bottom of page